Gaan terug


HEILIGE WEGRAPING DROOM

"WAT AS Rosh Hashanah DIE DAG IS WAT EK KOM?"



Dringende boodskap aan die Bruid van YAHUSHUA Messias. Gegee aan Apostel Elisheva Elisheva

Ek het bed toe gegaan en wakker geword huilende twee nagte gelede op 16 September 1998. Ek het gebid in my slaap, wat nie ongewoon is nie, want baie kere het hierdie gebeur en dis soos DIE HELE nag selfs wanneer ek slaap, bid ek. Maar wat ongewoon was is ek het wakker geword en het gehuil, gesnik, en ingetree vir die Bruid van YAHUSHUA Messias. Ek het 'n stem hierdie woorde hoor praat wat my wakker gemaak het...

"WHAT IF Rosh HaShanah IS THE DAY THAT I COME?"

Ek het dit vir twee dae gehoor op 15 & 16 September 1998. Al sou sommige dink ek is kranksinnig deur dit te praat, weet ek ek word aanspreeklik gehou as ek dit nie doen nie. Eseg. 3: 17-21 sê wanneer 'n wagter 'n waarskuwing gegee word en ons dit nie deurgee nie, dan sal die bloed op ons hande wees, maar wanneer ons die waarskuwing gee, en selfs al luister hulle nie, sal die bloed nie op my hande wees nie. So ek waarsku soos YAHUSHUA my gewaarsku het met dieselfde woorde.

"WAT AS ROSH HASHANAH DIE DAG IS WAT EK KOM?"

Soos ek gesê het, ek het wakker geword met hierdie stem. Dit was feitlik hoorbaar maar ek weet dit was nie hoorbaar nie, maar hard genoeg om hoorbaar te kon wees. En dit was YAHUSHUA wat gepraat het. Ek ken daardie stem. Dieselfde een wat my vertel het van Wes Virginia en woede. Dieselfde een wat my vertel het van ses Eklipse, dan kom Hy.

Ek het gehuil en ingetree nie net vir myself nie maar vir AL diegene op my gebed lys. Sê, "O YAHUSHUA, asseblief ag ons waardig om ontvang te word as U Bruid, vlekloos en wit. O, YAHUSHUA, asseblief hê genade en vergewe ons want NIEMAND van ons is perfek nie." Ek het gesê daar is geen manier dat ek al die name kon noem wat ek probeer oplig het na YAHUSHUA, so ek het gesê, "Hier is my onsigbare lys. Asseblief spaar U Bruid. Asseblief kom en neem ons huis toe saam met U en spaar ons van hierdie woede wat gaan kom. Ag ons waardig om U Bruid van YAHUSHUA Messias genoem te word."

Ek het gebid uitgeput totdat ek aan die slaap geraak het huilende vir die Bruid, dat YAHUSHUA haar waardig sou ag om huis toe geneem te word saam met Hom wanneer HY kom. Ek het aan die slaap geraak en selfs terwyl ek slaap het ek gebid en gehuil. En as ek wakker geword het, het hierdie aangehou. Elke keer het ek duidelik dieselfde stem gehoor. Sê presies dieselfde ding…
"WAT AS ROSH HASHANAH DIE DAG IS WAT EK KOM?"

Die enigste ander keer wat Hy iets anders gepraat het, ten spyte van wat ek gesê het, was een keer het Hy vir my gesê, en hierdie is persoonlik, maar aangesien ek die waarheid praat moet ek dit volledig sê. YAHUSHUA, ek het geglo, het my belowe dat my man waarna ek gesoek het en voor wag, my YAHUVEH Georden Vennoot in hierdie Bediening en lewe sou kom VOOR die WEGRAPING. Maar nou het YAHUSHUA vir my gesê, "Wat van Nikomia? Wil jy steeds hê EK moet kom wanneer Nikomia nog nie gekom het nie?"

Ek het gesê "O JA. YAHUSHUA. O JA. Dit maak nie saak nie. Want U is my YAHUSHUA en my REDDER, My MESSIAS. My Bruidegom." En toe het ek weer begin bid en intree vir die Bruid van YAHUSHUA Messias om waardig geag te word om weggeraap te word, "weggeneem te word in die wolke saam met YAHUSHUA" wanneer Hy kom.

Toe het Hy gesê,

"Vertel die Mense. Vertel hulle hierdie presiese woorde wat EK sê, want hulle weet nie wanneer nie, maar vertel vir hulle om gereed te wees. MAAK NIE SAAK WANNEER dit is nie. Noem jouself nie "Pre-trib, Mid-trib, of Post-Trib" nie. Moenie hierdie etikette gebruik om My koms te beskryf nie."

"Want dit is GEEN VAN HIERDIE DINGE nie. Vertel hulle om My te verwag op Rosh HaShanah, asof daardie die dag was. Om die dae van Rosh HaShanah en Yom Kippur Heilig te hou voor My. Want YAHUVEH sou nie lieg vir die Joodse Mense nie."

"Hulle weet hulle moet hulle Redder verwag op Rosh HaShanah en weet nie watter een nie. YAHUVEH van Abraham, Isak, en Jakob lieg NIE. Vertel hulle die Redder wat hulle VERWERP HET is die Redder wat weer kom. Hulle sal jou haat, tog moet jy hulle LIEFHê in My."

"Op Rosh HaShanah, maak seker jy en die Bruid wag vir My asof te verwag om die woorde te hoor, "Kom Hierheen" op enige tyd. Vertel hulle die Bruid slaap. Skud haar wakker. Hierdie boodskappe en hierdie visioen van my wat 'n pragtige slapende Bruid sien op 'n bed."

En YAHUSHUA het my gewys, neem haar aan die skouers en SKUD HAAR in SY KRAG om haar wakker te maak voordat dit TE LAAT is. Want die Bruidegom kom…en Hy kom vinnig.

Ek sê NIE dit sal wees 20 Sept. of 21 Sept. 1998 nie. Ek sê YAHUSHUA Messias sê...
"WAT AS ROSH HASHANAH DIE DAG IS WAT EK KOM?"

Nou al wat ek weet is wat ek vir julle vertel het, nie meer en nie minder nie. Behalwe ek was in diep intersessie, want die BRUID is NIE gereed op hierdie tydstip nie vir die GROOTSTE DEEL. Asseblief WORD WAKKER. BRUID VAN YAHUSHUA MESSIAS.
"WAT AS ROSH HASHANAH DIE DAG IS WAT EK KOM?"

WEES GEREED WANNEER DIT OOKAL IS.
KOM YAHUSHUA. KOM VINNIG IS ONS GEBED. AMEN. SELAH.

* * * * * * *

YAHUSHUA het my wakker gemaak en dit gesê vir twee dae, 15 & 16 September 1998 en het my laat intree vir die Bruid van YAHUSHUA Messias wat vir die GROOTSTE deel NIE gereed is vir Hom om Sy Bruid te versamel Huis toe nie. Hy het my vertel om onder SY salwing die Slapende Bruid wakker te skud. Hy het hierdie woorde gespreek wat feitlik hoorbaar geklink het as julle hulle maar NET kon hoor, want ek kan hulle steeds hoor, selfs die toon van Sy stem. Ek bid dat ek hierdie altyd sal onthou.
"WAT AS ROSH HASHANAH DIE DAG IS WAT EK KOM?"


YAHUSHUA sê NIE Hy KOM vir SEKER op een van hierdie twee Heilige dae nie. EK WEET NIE. Maar Hy sê, WEES GEREED en dink asof Hy kom op enige oomblik. Maak NIE saak WANNEER die tyd kom nie.

So ons het hierdie geseënde belofte. En Almagtige YAHUVEH is NIE soos 'n mens wat LIEG nie. Ons sal ook opgewek word uit die dood en Verheerlikte Liggame hê. En ons wat lewe wanneer YAHUSHUA weer kom, sal NIE nodig hê om te STERF om hierdie Verheerlikte Liggame te bekom nie.

Hierdie is ONS Belofte. Ons het nie die HEL om te vrees nie, ons het die Hemel om na uit te sien vanweë die prys wat YAHUSHUA betaal het op Golgota.

Ons aanvaar nie siekte nie. Ons aanvaar Genesing. Vanweë YAHUSHUA, ons aanvaar nie dood nie, ons aanvaar Opstanding. Ons het liggame gemaak van VLEES nou, so swak en broos en wat maklik in versoeking kom. Tog, deur GELOOF, weet ons hierdie is net 'n dop soos 'n skilpad het. Ons WARE liggame is ONS GEESTELIKE LIGGAME.

Alhoewel die WERELD nie die Verheerlikte Liggame kan sien nie, hulle wag vir ons. Die vlees kan nie ons siele sien nie, maar daardie is die WERKLIKHEID.

En wanneer ons siele hierdie liggame van Vlees en bloed verlaat, wanneer hulle vrygelaat word, gaan hulle of na die Hemel…of Hel. Geen vagevuur nie. Geen wagkamers nie. Almal OP HIERDIE OOMBLIK maak hulle besprekings vir die Hemel… of Hel. As jy eenmaal jou laaste asem geneem het, is dit te laat. Moenie laat jou bespreking na die Hemel gekanselleer word nie. NIEMAND, OF ENIGIETS, IS DAARDIE WERD NIE. Lewe elke dag op aarde asof dit jou LAASTE is. want Wegraping of NIE, dit KAN jou LAASTE OP AARDE WEES.

NIEMAND IS NOG 'N SEKONDE GEWAARBORG NIE. Maak die MEESTE van watter tyd jy oor het. Laat dit tel vir YAHUSHUA MESSIAS, YAHUVEH en die HEILIGE GEES. Om te sit in kerke waar jy net inneem, en nie uitgee van die OORVLOED wat jy leer nie, maak jou niks meer as 'n bankverwarmer nie. Hoeveel siele het jy aangeraak vir YAHUSHUA en nie vir 'n godsdiens nie?

Godsdiens is MENSGEMAAK. 'N LIEFDEVOLLE VERHOUDING met YAHUSHUA is ALMAGTIGE YAHUVEH-GEMAAK.

O, wat 'n WONDERBAARLIKE ALMAGTIGE YAHUSHUA, MEESTER, REDDER…en ons spoedig komende BRUIDEGOM, wat ons AANBID, DIEN, en LIEFHET, YAHUSHUA te plaas bo enigiets en almal in die lewe. Bly naby aan Hom, veral as hierdie Heilige dae naderkom.

YAHUVEH, en YAHUSHUA, en die Ruach Ha Kodash (HEILIGE GEES) is BAIE kwaad. Veral met die laaste besluit om die babatjies te martel in die onmenslike wet van wat so ligtelik genoem word GEDEELTELIKE GEBOORTE ABORSIE en tog is dit MOORD en MARTELING tot die hoogste GRAAD. Voorbedagte rade MOORD. Die onskuldige bloed van daardie babatjies is op die hande van die drie wat hulle stemme teruggehou het, en ek bid net dat hulle ongekende pyn sal ly vir wat hulle gedoen het aan daardie babatjies, deur toe te laat om voort te gaan.

Hulle het AL die tyd terwyl hulle in die Hel is om 'n spyker gedryf te hê in die basis van hulle nekke en dan die vloeistof uit hulle uitgesuig het terwyl hulle lewe. En dan onthoof te word. Enigste verskil is hierdie babatjies gaan terug na die Hemel sodra hierdie sielsangs verby is. O, die Wreedheid. Vir watter rede? Maar hierdie drie wat hierdie dinge gedoen het, hulle is VERWERPLIK en vir alle EWIGHEID sal hulle ly in die HEL vir wat hulle gedoen het.

NEE, EK BID NIE VIR HULLE SIELE NIE. HULLE IS VERWERPLIK. Lees Jeremia 6 vers 27-30 as jy nie weet wat VERWERPLIK is nie. Iemand se naam wat nooit geskryf is en dan uitgeklad is uit die Boek van LEWE.

Op 18/9/98, toe die besluit gemaak was, het net drie stemme gekort. Maar die lyding vir hierdie drie in die Hel sal net aanhou vir EWIGHEID.

Waarom het nie elke Amerikaner en elke Christen in die wêreld hierdie wrede, gewelddadige wet TEENGESTAAN nie?

O, YAHUSHUA, hierdie is my manier deur op te staan en te sê, "YAHUSHUA, vergewe U Bruid." O. Ek is so jammer want baie van ons, insluitend ek, het nie hierdie uitgevind totdat dit TE LAAT was. My kop laat hang, en tog is hierdie 'n swak verskoning. O, maar onthou Amerika, jy sal betaal vir wat jy gedoen het. Ontheilig Almagtige YAHUVEH en YAHUSHUA se Heilige Dag.

'n Paar dae voor Almagtige YAHUVEH se Heilige Dae het die wetgewers hierdie wet aanvaar van Onmenslike MOORD van die onskuldige babatjies.

Nie eers ter dood veroordeeldes ken sulke grusame sterftes nie. Want ons probeer om genadig te wees met die skuldiges wat moor. Kry dit verby vinnig en pynloos is die hoof motief van teregstelling. En tog vir die onskuldige Babas met NIEMAND om hulle gille te hoor nie, en hulle VREES te voel nie behalwe Almagtige YAHUVEH YAHUSHUA, en Jehovah. Vir hulle wie se ENIGSTE MISDAAD dit was om GEBORE te word.

Want julle 3 bose wetgewers, ek bid dat nie vir 'n oomblik van nou af sal julle in VREDE rus nie. In julle drome sal julle sien en die krete hoor van die onskuldige babatjies. Die bloed sal wees as 'n groter anker rondom julle nekke en rûe.

Hierdie drie wetgewers, wat YAHUVEH en YAHUSHUA Se WETTE breek. Die ONSKULDIGES VERMOOR. Geen SEëNINGE meer SAL JULLE SIEN. Wat vir julle dierbaar is sal weggeneem word van al drie van die WETGEWERS wat die HEMEL bedroef en sal HEL hê wat juig met julle STEMME. In YAHUSHUA Messias se naam. YAHUSHUA, ek vra dat julle wetgewers besef julle WET is NIE WETTIG in die oë van ALMAGTIGE YAHUVEH nie. EK BID DIE VREES VAN YAHUVEH OOR JULLE. NOOIT 'n OOMBLIK VAN VREDE of VREUGDE nie, selfs julle eie LAG sal 'n eggo wees en LEEG tot julle ore.

Want julle 3 wetgewers, wat die wil gedoen het van die antichris, Satan, en die Vals Profeet, het waarlik julle SIELE VERLOOR vir hierdie wet van Verraad teen die Hemel en Aarde. Die Bloed van die ONGEBORENES wat daagliks vermoor en gemartel word, en al diegene wat sê ABORSIE is WETTIG dieselfde straf is JULLE S'N.

So sê YAHUVEH.

Wat begin het as my gebed het geëindig met die woorde wat ek gehoor het in die Gees; hierdie is NIE my vloeke nie, want my vloeke het GEEN krag nie, slegs woede. Maar wanneer YAHUVEH en YAHUSHUA, onder die salwing sê vertel hulle, "SO Sê YAHUVEH," daardie het krag.

O, wat 'n vreesaanjaende ding, wat die Bybel sê, is dit om te val in die hande van die lewende Almagtige YAHUVEH en YAHUSHUA. Hierdie is hulle babatjies wat julle martel en vermoor. Julle wetgewers stem vir MOORD en MARTELING vir hierdie onskuldige babatjies.

Die wette van Amerika sê marteling en moord is wat onwelkome babatjies verdien. En hierdie is slegs een manier van marteling. Wat van die reuse vakuum wat hulle klein liggaampies uitmekaar skeur, een deel op 'n slag? Wat van die soutoplossing wat die babatjies lewendig verbrand? O die marteling! O die bloed op die belastingbetalers se hande wat hierdie politici betaal, wat hulle tot amp verkies het.

O, YAHUSHUA. O, YAHUSHUA. Die bloed is op Amerika se hande. Asseblief spaar u mense, diegene van ons wat nou treur vir Amerika en wat dit doen. Asseblief, Vader YAHUVEH en YAHUSHUA, voordat U woede uitgestort word oor hierdie wêreld. Asseblief, vir U genade ontwil. Onthou dis YAHUSHUA se bloed wat ons bedek wie behoort aan U.

Spaar ons vir U genade ontwil. Asseblief, YAHUSHUA, neem U Bruid huis toe NOU. Laat ons waardig geag word.

NEEM ONS U BRUID HUIS TOE IN WAT ONS NOEM DIE WEGRAPING!

U het Lot gespaar, en hy het 'n plek gehad om na toe te gaan voordat Sodom en Gomorra vernietig was uit die Hemel. Wys ons, U kinders, waarnatoe om te gaan. Wys ons NOU wat om te doen.

Ek smeek U, ons YAHUSHUA, vir genade vir U Bruid waarvan ek deel is, slegs vanweë dieselfde Genadevolle Bloed by Golgota wat U gestort het vir my en al diegene wie U ontvang as Meester en Redder en weet U's die Seun van Almagtige YAHUVEH. U het vir Noag 'n Ark gegee. Waarheen kan ons gaan? Waar in hierdie wêreld is daar 'n Ark vir U Kinders? Asseblief YAHUSHUA. Hoor U Kinders en Diensknegte se uitroepe. RED ONS, O YAHUSHUA, YAHUVEH.

Vader YAHUVEH en YAHUSHUA is BAIE kwaad hierdie dag, 19/9/98. Ek kan deel voel van hulle hartseer en woede. Bid vir genade oor ons wie in Amerika bly veral.

Daardie Wetgewers wat NIE hierdie stemme uitgebring het vir dood en in plaas daarvan lewe vir die babatjies, ons bid 'n spesiale seën oor AL diegene wie hulle lewens, werksgeleenthede, reputasies, neergelê het ter wille van BESKERMING van die ONGEBORENES, wie selfs bereid is om tronk toe te gaan of uit die amp gestem te word, en vir die spreek daarteen.

Ons bid daar sal oorvloedige seëninge uit die Hemel wees, insluitend redding, insluitend finansies. En dat meer sal praat rondom die wêreld teen die doodmaak van Amerika se eie babatjies.

AMERIKA sal GESPOT word vir die slagting van hulle eie mense, want is die babatjies NIE Amerikaanse burgers nie? WEE, WEE, WEE vir Amerika. Die dobbelsteen is gegooi. YAHUSHUA, Hê GENADE OOR ONS WIE HIER BLY en AAN U BEHOORT. SPAAR U KINDERS. VOORSIEN 'n weg van ONTSNAPPING. Veral vir hierdie diensmaagd wat U hierdie woorde van spreek. Hulle is NIE my woorde nie, maar geskryf onder U salwing. En NIE my vrymoedigheid nie maar gespreek uit U Vrymoedigheid.

KOM, VERSAMEL U KINDERS HUIS TOE VOOR U WOEDE VAL OP AMERIKA EN HIERDIE WERELD. U woord kan nie LIEG nie. YAHUVEH EN YAHUSHUA EN DIE HEILIGE GEES IS NIE 'N YAHUVEH OM TE SPOT NIE.

En die wat dood is in YAHUSHUA sal eerste opstaan, en ons wat lewe sal versamel word om YAHUSHUA te ontmoet in die Lug. Daardie is Sy belofte.

Ek sien uit na WANNEER hierdie liggame van verganklikheid, liggame van Vlees verander sal word na liggame van onverganklikheid. Liggame wat pragtig is en Verheerlik, in 'n oogwink. Want ons weet vlees en bloed kan nie ingaan in die Hemel nie. So asseblief, YAHUSHUA, ons staan op U beloftes NIE omdat ons sondeloos is nie, want ALMAL het gesondig en kom kort aan U perfeksie. Maar vanweë U perfekte, Heilige Bloed wat gegee was om ons skoon te was van die stank van die sondes van hierdie vlees en wêreld. Ons staan in U wapenrusting. En ons wag vir ons wit klere van GEREGTIGHEID. Nie ons GEREGTIGHEID nie. Maar U GEREGTIGHEID. U HEILIGHEID.

Ons het gedoen en sal aanhou om te doen wat U ons vertel het om te doen, maar ons wag vir hierdie glorieryke belofte van bo.

Om te bewys U is ALMAGTIGE YAHUVEH en U KAN NIE LIEG nie. U IS GETROU EN WAAR aan hulle wat U WAARLIK AANBID, LIEFHET, DIEN, U EERSTE STEL IN HULLE LEWENS EN GEDAGTES en NIE skaam is vir die Evangelie van YAHUSHUA nie.

KOM, YAHUSHUA, KOM! YAHUSHUA, U het my vertel om vir die mense te vertel, veral op hierdie twee HEILIGE dae, Rosh HaShanah, Yom Kippur (Dag van Versoening). Om alleen met U te wees en te bid en U aangesig te soek, om te bekeer op hierdie dae en te lewe asof U YAHUSHUA die woorde sal spreek…"Kom op Hierheen!"…op enige oomblik van hierdie dag af. Na Rosh HaShanah, is ons slegs sekondes weg van die middernag uur. Of, is Rosh HaShanah die middernag uur?

Ek was 'n visioen gegee en het die wysers gesien van die horlosie. Dit sal NIE teruggedraai word deur YAHUVEH nie. Maar HY het die vermoë om die wysers vinnig vorentoe te beweeg as Hy so verkies. Ek is vertel om aan julle hierdie boodskap uit die Hemel af te lewer.

Dit het ek gedoen, as daar enigiets anders is wat U wil hê ek moet sê, dan asseblief spreek dit voort en ek sal dit spreek aan U mense. Gee ons die Geestelike oë, en ore, om duidelik te hoor wat ons moet doen om die verdrukking en woede te ontvlug wat gaan kom. Bewys U sal almal van ONS BESKERM wie waarlik behoort aan U. YAHUSHUA, U IS DIE ENIGSTE WARE GOEIE HERDER. Leer ons hoe om te volg waar U lei, is my gebed. OM TE GEHOORSAAM. In U Naam YAHUSHUA Messias, bid ek. Amen, Selah.

Baie liefde in YAHUSHUA, Julle Suster in Christus
Apostel Elisheva Elisheva

* * * * * * *