Gaan terug


Kwarantyn Droom

15 September 1998

Terwyl (Elisheva) 'n middagslapie neem, het Elisheva 'n droom gehad. In haar droom, het YAHUVEH gesê, "Waarsku die mense en begin bid teen hierdie en dat dit nie met hulle gebeur, hulle familie of geliefdes nie. Daar sal 'n kwarantyn wees op 3 tot 5 verskillende maniere en tussen 29 en 33 dae." In die droom, het Elisheva (Elisheva) dit vir 'n broer vertel, en hy het gesê, "Ek weet, ek het hierdie verwag." Hierdie was die einde van die droom.

Elisheva beweer nie om te verstaan wat hierdie beteken nie. So asseblief moenie die boodskapper stenig nie. Aangesien ons afgesny is van media en televisie, vra ons enigiemand met onderskeiding of kennis waaroor hierdie droom 'n waarskuwing is. Asseblief Kontak Ons.

* * * * * * *

Onderskeiding Van Jerry

'n Vriend van my, Lawrence Joyce, is 'n apteker. Hy het gesê as pokke vrygelaat word in Amerika, kan 125 miljoen mense sterf binne 3 weke.

Simptome neem 7 dae om te verskyn.

Entstowwe moet toegedien word binne die eerste 4 dae van behandeling.

Kwarantyn vir omtrent 'n maand is die voorgestelde veiligheidsmaatreël aangesien die plaag so vinnig doodgaan en doeltreffend dat dit veilig sal wees om uit te kom binne 'n maand aangesien mense of doodgegaan of oorleef het en immuun is.

Jerry