Gaan terug


Die Rooi Plaag Droom

Gegee Elisheva Elisheva 6.8.2000
Nuwe Boodskap Van Apostel Elisheva Elisheva...


Vandag toe ek vir YAHUSHUA gevra het om SY pragtige HEILIGE GEES die bybel te laat oopmaak en die vraag te beantwoord OF Hy regtig baie spoedig kom miskien so spoedig soos hierdie JAAR.

Die werk wat ons het moet vinnig gedoen word vir die HEERLIKHEID van YAHUSHUA HaMashiach niks anders gaan saak maak wanneer ons hierdie wêreld verlaat nie behalwe as WAT het ons gedoen met YAHUSHUA en wat het ons gedoen VIR YAHUSHUA! en hoe baie het ons GELEI na YAHUSHUA toe! WAT HET JY GEDOEN VIR YAHUSHUA ONLANGS?

LEES Openbaring 3:7-21.

Openbaring 3:10
Omdat jy die woord van my Leidsaamheid bewaar het, sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing wat oor die hele wêreld kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.

BID dat jy nie hier sal wees om die ROOI PLAAG DROOM te sien waar word nie!

* * * OPDATEER! Droom Ontvang Deur Vennoot op 23.2.2003 * * *

Is nou weer bevestig deur 'n ander Vennoot in hierdie bediening.

'n Ander Vennoot in die gewapende magte het 'n soortgelyke droom.

Asseblief gebed vegters SMEEK YAHUVEH vir GENADE om oordeel te vertraag oor Amerika staan in die gaping vir Amerika...voordat dit te laat is. Ek is 'n profesie gegee dieselfde dag oor Dooie Voëls veral Geel Kanaries. As iemand 'n gawe van onderskeiding van drome het asseblief stuur vir my jou onderskeiding. Ek weet nie wie die geliefde polisieman is nie. YAHUVEH en YAHUSHUA Se liefdevolle en gehoorsame Kinders sal nie enigiets hê om te vrees nie. Ons is die mandaat gegee gedurende hierdie laaste Sabbat om Psalm 27 te memoriseer vir die bose tye vorentoe en dit te spreek wanneer die gees van vrees aanval.

E-pos:

Hi Elisheva Datum: Sondag, 23 Februarie 2003 3:42:34 NM

Ek het 'n visioen/droom gehad ek weet nie of ek wakker was of nie. Ek was op die bank (in die werklikheid) en ek het uitgekyk uit die venster (in droom/visioen) en ek het die geluid gehoor van 'n straler (jet). Toe was alles buitekant rooi en stowwerig. Dis al wat ek regtig onthou. Ek was nie bang nie of bang vir my kinders nie.

Liefde T. F. (om identiteit te beskerm het ek soldaat se naam verkort)

* * * * * * *

Die Rooi Plaag Droom


YAHUVEH praat en waarsku deur visioene, drome, openbarings onder andere.

Ek het in die lug 'n donkerrooi mis gesien wat kom terwyl ek opgekyk het en terwyl dit nader gekom het het die wind gewaai en dit het op die mense geval! Die vel was bedek met ROOI stowwerige mis (diep rooi) en die mense het BAIE siek geword en daar was 'n polisieman wat my opgepas het en hy het hierdie rooi stof op hom laat kom en hy het in 'n sement swembad buitekant ingespring terwyl ek daar gestaan het en ek het geweet die swembad sou besmet wees maar hy wou die rooi stowwerige mis van hom afhê. Hierdie polisieman was iemand vir wie ek baie omgegee het. Ek was bedroef want dit was NIE genoeg nie die oomblik wat hierdie ROOI MIS die vel raak BEDEK dit dit en groot siekte kom en die vel begin versmoor.

Ek het my geliefde polisieman dopgehou wie my wag was hulpeloos om hom te help! Toe het ek dit sien kom in die lug vir 'n sekere rede het ek nie gevrees nie maar ek kon sien dit kom van ver af. Dit het begin soos 'n donker mis slegs ver op in die lug en soos dit nader gekom het het dit ROOI geword in kleur! Mense het probeer hardloop van hierdie af maar kon dit NIE weghardloop nie! Mense het probeer om dit af te was maar dit was te laat wanneer dit eers aan die vel raak! Hierdie is waarom Satan probeer om my stem stil te maak op enige manier wat hy kan. Laat die SPOTTERS spot ek is verantwoordelik vir wat ek sê en ek nie sê nie! Eseg. 3 17:21

Hier is wat 'n ander Profeet Gary gesê het, terwyl ek hom geskakel en gevra het vir onderskeiding van droom. Ek weet waarom ek beskerm was en waarom die bruid van YAHUSHUA ook sal wees!

Elisheva,

Toe ek my oë toegemaak het, het ek hierdie vinger van God gesien wat 'n huis hou in 'n borrel asof dit beskerm was teen die buite wêreld en veilig binne-in die borrel.

My gedagtes het toe gedwaal na die Pasga waar die bloed verbond die mense beskerm het as hulle gebly het binne-in hulle huise na toewyding van hulle self en die bloed van die lam op die deurposte gesit het. As dit die geval is, dan het ons inderdaad nodig om die menigtes te waarsku

Gary, ons sal wag op die getuienis WANNEER om die shofar waarsku alarm te blaas.



"Waar Jou Geloof is Woon Jou Pasga"

* * * * * * *

CHEMIESE OORLOGVOERING!!!!! DOOIE VOëLS!

Gegee aan Apostel Elisheva Elisheva

My droom is hieronder. Op 20/9/98 om 10:30 is ek wakker gemaak, dan sal ek vir julle die interpretasie gee....as iemand meer het... asseblief e-pos my en Stuur hierdie aan asseblief! Bid teen hierdie droom! Dat YAHUSHUA Mense sal spaar! Ek glo steeds die woord wat aan my gegee is..."Wat AS Rosh Ha Shanah die dag is wat EK kom?" beteken VOLGENDE jaar! Maar wie kan sê? Maar wanneer AS gebruik word en hy vertel my om die slapende bruid wakker te maak onder SY salwing dit beteken daar is min tyd oor! Nou na Rosh Ha Shanah is ons SEKONDES TOT MIDDERNAG UUR! Hy het gesê om aandag te gee aan Yom Kippur volgende!

Ek was in 'n winkel omring deur DOOIE VOëLS in hokke...geel kanaries hoofsaaklik, is wat ek onthou het. (droom gewoonlik nie in kleur nie) Niemand het omgegee, of notisie geneem van die dooie voëls nie. Niemand het geluister nie! Ek sou nie aanraak, of naby die hokke gaan nie. Klein beentjies wat opgesteek het in die lug.

Toe het ek vir Clinton gesien en hy was in die lughawe op pad na Iraq. Ek het 'n ondersoekbeampte sien instorm en gryp hom en boei hom en neem hom na die polisiekar. Hy het sy kop afgebuk om in die kar in te kom. Toe het ek vir Tony Blair gesien en ook drie geestelike leiers wat Clinton omring, die wat hy gesê het sy adviseurs is. Daar is een wat 'n bedienaar is, om dit ligtelik te stel, maar staan op vir homoseksualiteit. Die ander is bekend vir sy owerspel! En ek het 'n guru tipe ou gesien op TV, julle sal sy naam ken, hy verkoop kursusse oor positiewe selfbeeld en kry wat ookal jy wil hê! In elk geval hulle was almal in die droom en hulle was stil en skaam vir Clinton, want hy was ontbloot.

Nou vir die interpretasie. As jy dit nog nie het nie, ek het dit nou net geleer.

Die voëls is dood en in die winkel verteenwoordig chemiese oorlogvoering! (Onthou die myners het kanaries gevat in die myne in om te sien of daar gifgas in die lug was. Die voëls sou doodgaan! Niemand merk op dat ons op pad is na chemiese oorlogvoering toe nie!

Clinton is in die Lughawe op pad na Iraq, want hy weet die manier om NIE vervolg te word nie is om die VSA in 'n OORLOG te kry met IRAQ! Maar hy is gestop! Hierdie is bemoedigend, behalwe ek was vertel in ander visioene toe ek die woorde hoor Al Gore...ek hoor BLOEDERIGE GOOR! En ek sien 'n CHESHIRE KAT WAT GRINNIK soos in Alice in Wonderland! Ook sien ek hom in 'n towenaar hoed staan langs 'n BOOM! Hy is altyd geklee in Swart, soos in pelgrimsklere. Hy SPOT altyd! Met daardie Grinnik!

En op die 1ste November, het ek nog 'n droom gehad waar ek weer staan oor 'n dooie geel kanarie. Wanneer YAHUVEH eenmaal praat luister ons, wanneer YAHUVEH tweemaal praat moet ons beter regtig luister! Bid teen biologiese oorlogvoering wat op pad is na Amerika. Veral 17de November 1998 wanneer die ernstigste meteoriet reën veronderstel is om ons kommunikasie satelliete te tref in Amerika.

Bid vir 'n wonderwerk dat hierdie nie gebeur nie want ons sal kwesbaar wees om aangeval te word op hierdie tydstip.



Stuur in julle onderskeiding oor die 3 drome

* * * * * * *

Korrupte Polisie en Regters Van: Lori
Datum: Son, 11 Jun 2000 23:34:14 EDT
Onderwerp: Ek het 'n droom gehad laasnag oor chaos!!!!!!!!


Ek het gedroom van Polisie net dat hulle korrup was en so was die regters. Wat gebeur het was die 'n rekening het uitgekom uit ons verlede waarvan ons niks geweet het nie maar dit was net vir $50 tot 60 en so het Todd gegaan om dit te betaal en toe lê die maatskappy aksie by die hof en selfs al het hy dit betaal het hulle gesê hy moes tronk toe gaan vir 5 dae en ek was woedend en die polisie het nie sin gemaak nie en die regter was so onverskillig. Ek het gesê hulle het jare gegaan sonder die geld waarom nou toe hy die geld betaal doen julle dit???????? toe was dit chaos buitekant oproer en waaksaamheid orals en faksies en militêre gaan en het het gehardloop en ek het gedink dit het so vinnig gebeur. Toe het ek wakker geword.

Hierdie is vreemd inderdaad. Wat is die skuld uit die verlede???????? waarom wou hulle dit betaal gehad het deur die tronk nou?????? Waarom skielik chaos?????? Hierdie droom het my regtig gepla toe ek wakker geword het want ek is nie seker wat dit beteken nie. My jongste dogter het 'n Mezzuzah gekry op haar slaapkamer vir haar Bat mitzvah Vrydagaand. Tracy het alreeds een en ons het twee op die voordeure. Wel ek bid steeds vir wat ek moet doen oor hierdie droom, Maar ons drome het ooreenkomste.

Jou vriendin,
Lori

SY WOORDE NIE MYNE NIE:

Romeine 2:13
Omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word.

Spreuke 28:9
Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is 'n gruwel.

Eric skryf:

Hierdie is wat ek kry uit die droom:

skuld --- In werklikheid, hulle is 'n skuld verskuldig aan God en hulle het nie genoeg om Hom te betaal nie. skuld ---- Die huidige godsdienstige stelsel waaronder hulle is probeer om bymekaar te maak vir die skuld. Hierdie persoon skuld nie die stelsel enigiets nie, maar die stelsel (polisie en regters) wil dit hê van hulle (korrup). Maar hulle stelsel maak hulle nie vry van hulle skuld nie. 50 --- jaar van jubilee. Hulle behoort vrygemaak te wees, nie in slawerny gebring nie.

skuld --- geestelike besef. Hulle besef skielik hulle skuld na jare van geestelike tradisie. polisie en regters was korrup --- die huidige staat van Israel hulle was verlig oor hulle skuld --- om verlig te wees oor hulle skuld het net vervolging gebring uit hulle eie stelsel. Jy kan nie die tradisies van Moses meng met die tradisies van Christus nie. In jou droom ook, Elizabeth, was daar 'n polisieman. Een wat jy persoonlik na aan jou hart gedra het. Hy verteenwoordig die geestelike tradisies wat jy gedink het 'n wag was en 'n beskerming vir jou. Hierdie staan die Here jou NOU by om te laat vaar sodat jy kan kom in die beskerming van Sy HUIS.