Opdatering: Ek het nie geweet die webblad bestuurder het hierdie droom op die webblad
geplaas nie en op 6 Julie het ek ‘n TV advertensie gesien van Rubicon Papaja
Sap. Nou, ek sê nie hierdie sap hou op enige manier verband met die droom nie,
maar vir my was dit definitief bevestiging.
Elisheva op bandopnemer: Ek het myself eintlik gehoor gil in my slaap maar ek
het geskree, ek weet nie, maar ek kon nie wakker word nie. Ek het net aanhou
slaap. En toe ek…dit is die droom wat ek gehad het. Ek weet nie of dit nou is
nie. Ek weet nie of dit ontwikkel word nie maar die regering het ‘n wapen gehad
en ek weet dit word gebruik in die Groot Verdrukking en die wapen word gebruik
teen diegene wie hulle wil beheer. Natuurlik sal dit beteken in die Groot
Verdrukking, die ware Heiliges.
Die wapen is ‘n gif en die gif maak nie die mense dood nie. Die gif beheer die
mense en as ek reg onthou, die naam daarvan is "Rubicon". Wat Rubicon doen is
dit veroorsaak groot vrees. Mense wil nie terugveg nie want hulle is ingespuit
met hierdie gif en hulle dink dis net hulle eie emosies maar hulle is in groot
vrees. En hulle wil nie terugveg nie en selfs die klein kindertjies–daar was ‘n
klein dogtertjie in die droom en my werk was om te probeer om die mense te
beskerm.
Droom
Daar was ‘n kinderkamer en daar was ‘n klein dogtertjie. En die kinders het
almal saam in een kamer geslaap en die vyand het die kinders se kamer
geïnfiltreer en die klein kinders was brawe klein kindertjies. Hulle het geweet
dat YAHUVEH hulle gaan beskerm. Behalwe een nag het ek baie bedrywigheid begin
hoor in die kinders se kamer en ek het daarin gegaan en dit was ‘n groot kamer
vol van net die kinders. Hulle het elkeen hulle eie klein bedjie gehad en hulle
het almal gehuil, veral hierdie een klein dogtertjie. Ek het daarin gegaan en ek
het gesê, “Wat het gebeur?”
Toe het ek gesien iemand skiet uit die venster uit en sy het net aanhou sê, en
die ding is hulle vergeet dat hulle vergiftig is, dis ‘n inspuiting, en hulle
vergeet dat hulle vergiftig is, maar ek het daarin geslaag om betyds by haar uit
te kom en sy het net aanhoudend een ding gesê. Sy het gesê, “Rubicon, gif,
Rubicon,” en toe het ek geweet—want hierdie klein dogtertjie, sy was soos my
dogter of sy was my dogter, ek weet nie watter een nie—en dis toe ek geskree het
(in my slaap) want ek het besef die kinders was ingespuit met hierdie Rubicon en
ons het geen bekende geneesmiddel gehad nie. Toe het ek ingegaan saam met die
grootmense en die ander ouers van die kinders om te gaan en hulle te vertel en
toe ek het was hulle net verpletter want ons was soos, wel ons was almal vegters
maar ons het geweet daar was een ding wat ons hulle nie kon antwoord nie. En het
nie geweet hoe om terug te veg nie en een van die tekens van hierdie Rubicon
was/is ernstige naarheid. Die kinders was regtig naar en ons het net begin bid.
Ek wens ek kan jou vertel dat die droom gelukkig geëindig het, maar dit het nie.
Elisheva begin bid:
In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH, ABBA YAHUVEH, dit wat in my droom genoem
was Rubicon, ons bid nou vooraf: Ons bid dat dit nie ontwikkel sal word nie. Ons
bid U SAL dit nie toelaat om te gebeur nie. Ons bid dat U ‘n teenmiddel sal
oprig teen dit en die YDS's (YAHUSHUA's demon stompers) gaan begin, dit is die
Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH gaan nou begin—vooraf bid: Dat wat die regering,
net soos nou sê hulle hulle het ‘n dwelm wat hulle kan gee wat skaamte kan stop—hulle
is uit om die emosies te beheer. Wanneer ek sê die regering bedoel ek die
wetenskaplikes wat die regering gebruik. En ons sê dit vooraf. Ek vra die YDS's
vooraf om hierteen te bid.
Ons bid dat dit nie sal gebeur nie. Ons bid dat U dit SAL laat misluk. Ons bid
dat U nie vir sa-tan SAL toelaat om klaar te maak wat hy begin het nie want U
Woord sê—en ons staan op U Woord—dat U, “het ons nie ‘n gees gegee van vrees nie,
maar van krag, liefde en ‘n gesonde verstand” en ons eis dit!
Einde van Gebed
Die enigste wapen wat ons het teen hierdie wapen, toe ek besig was om te praat
met [ander] agterna en ek gesê het, “Wat gaan ons doen?” Net soos op die oomblik,
sê die wetenskaplikes, dit het alles begin met die stamsel navorsing, toe hulle
toegelaat was om dit te doen en dit is met die embrios en dit het alles daar
begin, die vloedhekke van die bose was oopgemaak soos ‘n Frankenstein en YAHUVEH
noem hulle, “ontwerper ‘babatjies”, “mens se’ “ontwerper babatjies’”.
Net soos op die oomblik, ek het nou net gelees waar hulle weet hoe om te kan
keer dat ‘n persoon skaam is—sodat hulle kan kontroleer wat hulle dink slegte
kwaliteite is in ‘n persoon—vergeet dat YAHUVEH sommige mense ekstroverte en
sommige mense introverte gemaak het en sommige mense wou ons SKEPPER hê, HY wou
hê dat hulle meer skaam moet wees. HY wou gehad het dat hulle meer stil moet
wees.
Ek sal nooit vergeet dat toe ek jonger was wou ek net kalm wees. Ek het gesê die
ander pastore is so kalm en ek sou bid en ek sou sê, “Ek was nooit ‘n kalm
persoon nie. Vandat ek gebore was was ek nie ‘n kalm persoon nie. Ek is ‘n
liggeraakte persoon. Ek is ‘n emosionele persoon". En HY het vir my gesê toe ek
besig was om te bid, YAHUSHUA het vir my gesê toe ek besig was om te bid, “As EK
wou gehad het dat jy kalm moes wees sou ek jou geskape het om kalm te wees. EK
het jou geskape net soos EK jou wou hê.” YAHUVEH wil nie hê ons almal moet
dieselfde wees nie.
HY hou van ons verskillende persoonlikhede en so, toe ek gepraat het [my
huishouding] en ek gesê het, “Ek weet nie hoe om hierteen te bid nie. Ek weet
nie of hulle dit alreeds doen in die “chem trails” op die oomblik nie. Ek weet
nie of die wetenskaplikes dit gedoen het deur die water, deur die kos nie. Ek
weet dit: Die massas word reeds deur vrees beheer. Dinge word gedoen deur die
regering en die mense word net daardeur ge-fopspeen. En ons skud ons koppe in
verbasing. Waarom mense? Waarom laat julle julself toe om deur die lughawe te
gaan en vir vreemdelinge om jou poedelnakend te sien? Waarom laat julle dit toe?
Ouers, waarom laat julle jul kinders toe om nou as klein babatjies geleer te
word en om beheer te word en om geleer te word dat homoseksualiteit reg is en
julle word nie toegelaat om julle kinders te kan dissiplineer nie? As elke ouer,
elke ouer, na hierdie skole sou gaan—en na hierdie skole gaan in sulke
massas—almal van hulle en sê, “Ek gaan nie hierdie verdra nie,” hulle kan nie
elke ouer in die tronk sit nie!
Ek verstaan dit nie maar ek het gesê, “ek weet nie wat om te doen nie.” HY het
my hierdie dinge gewys en ek weet nie hoe om dit te stop nie. Ek weet nie of
hierdie Rubicon alreeds ontwikkel is en skielik, het ek gehoor hoe om te kan
bid.
Elisheva begin weer bid:
Ek bid in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en diegene wat hierdie gaan lees sal
saam met my stem—en “boy” gaan die vyande ewig opstaan teen my oor hierdie een,
en ek gee nie om nie.
Julle sien die Bybel sê YAHUVEH het ons nie ‘n gees van vrees gegee nie maar van
krag, liefde en ‘n gesonde verstand (2 Timoteus 1:7) en ons gaan nie hierdie
gees van vrees ontvang nie. En ons gaan veg teen hierdie gees van vrees.
En aangesien hierdie gedoen is deur kunsmatige maniere en die wetenskaplikes
doen dit—en ek bid dat hulle nie suksesvol was nie, bid ons op hierdie oomblik
in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH—elke wetenskaplike wat probeer om die
massas te beheer met hierdie Rubicon of enige ander manier, wie probeer om (soos
YAHUVEH sê, “Dis mens se ontwerper babas,”) in die Naam van YAHUSHUA HA
MASHIACH, roep ons ‘n vloek op jou op hierdie oomblik!
Ons vra ons ABBA YAHUVEH om julle breine in moes te verander. Jy sal nie in
staat wees om 2 + 2 bymekaar te tel nie. Ons vra die EEN WIE DIE ENIGSTE WARE
SKEPPER is, DIE SKEPPER VAN TYD SELF, ons vra U ABBA YAHUVEH op hierdie oomblik
in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH om ‘n plaag te stuur na die wetenskaplikes
se breine, op hulle breine—diegene wat hierdie boosheid bedink, diegene wat waag
om ‘n dier en mens saam te sit, uck, moderne dag Frankensteins is wat hulle skep.
Einde van gebed
Hybrid Dier Droom
Ek het ‘n droom gehad. Ek was by ‘n bed en ontbyt [hotel] en binne in ‘n gat—en
dit was ‘n paar maande gelede al—en ek het gedink dit was die domste droom wat
ek nog ooit gehad het; ek weet nou dit is nie ‘n dom droom nie. Eintlik dink ek
dit was in die begin van die jaar, Januarie 2008, so dit was meer as ‘n paar
maande gelede.
In my droom, binne in ‘n gat van ‘n muur, het ek hierdie kreatuur gesien wat
aanhou in en uit skiet. Die mense by die bed en ontbyt, hulle het troeteldiere
gehad, katte. En ek het hierdie kreatuur gesien en dit het 4 bene gehad maar dit
het ‘n mens kop gehad. En dit sou ‘n klein katjie gryp en dit sou reguit
teruggaan in die gat in die muur in.
Ek het die eienaar van die bed en ontbyt gevra, “Wat is daardie ding wat bly in
daardie muur?”
Hulle het net gesê, “Ons kan niks daaromtrent doen nie. Dis gedeeltelik dier en
dis gedeeltelik mens. En solank as wat ons dit ons troeteldiere voer, sal dit
ons uitlos.”
Einde van droom.
Nou sien ek waar hulle besig is om saam te voeg (diere en mense), veral in die
U.K. gaan hierdie aan. Maar dis nie net die U.K. nie. Hulle maak dit gedeeltelik
mens, gedeeltelik koei. Wat is die doel daarvan?
Elisheva bid weer:
O YAHUVEH, U moet vir YAHUSHUA HA MASHIACH stuur en U moet HOM gou stuur. Ons
het geen verweer teen enigiets hiervan nie behalwe vir U en dit is waarom U my
vertel het om te bid en om die gebed intersessors te kry om te begin bid.
Die enigste wapen wat ons het is nie vleeslik nie maar dit is geestelik en ons
doen op hierdie oomblik ABBA YAHUVEH, U het my vertel om hierdie te bid—hierdie
wetenskaplikes wat God speel, hierdie wetenskaplikes wat dink hulle is skepper,
hierdie wetenskaplikes wat dink hulle kan die massas van die mense beheer en
hulle kan U skepping herontwerp, op hierdie oomblik, op hierdie dag, 24 Junie
2008—ons die Heiliges van YAHUSHUA HA MASHIACH, ons bid dat U ‘n plaag loslaat
op hierdie wetenskaplikes se breine en soos ek gesê het, wanneer U klaar IS met
hulle, sal hulle nie in staat wees om 2 + 2 bymekaar te tel nie.
En dit gaan so vining wees. Hulle sal nie in staat wees om mens ontwerper babas
klaar te maak nie. Hulle sal nie in staat wees om hulle plan om U te spot klaar
te maak nie—almal van hulle, moenie een van hulle spaar nie. En laat daar geen
genade wees nie, geen genade nie en ABBA YAHUVEH, ek bid HEMELSE VADER in die
Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH dat hierdie eindig in ‘n vinnige dood. Neem
hierdie bose, veragtelike wetenskaplikes weg van die aangesig van hierdie aarde
af en maak ‘n voorbeeld van wat gebeur wanneer hulle skepper speel.
Einde van gebed
U het my vertel HEMELSE VADER dat hierdie rolprent sterre—hierdie vroue wat
bekend is om so baie aborsies te gehad het, hulle sou nie waag om hulle figuur
deur ‘n swangerskap te bederf nie, en skielik verskyn hulle met ‘n tweeling en
jy weet wie jy is. Ha! En dis nie selfs net diegene met ‘n tweeling nie—diegene
wat nie in staat was om swanger te raak nie, julle het jul “ontwerper babas”
gekoop.
Julle het die babas ontwerp presies tot die kleur van die oë, die geslag, die
kleur van hare, die persoonlikheid en julle dink julle flous iemand en julle
dink julle het die perfekte kind. Daardie kind gaan nie die helfte van sy dae
uit leef nie. Dis net ‘n kloon. Party van julle is alreeds ontbloot.
Die media noem jou reeds—die kind, die klein dogtertjie name, jy weet wie jy is.
Sy is bekend as ‘n alien. Jy kan in haar oë kyk en jy sal nie ‘n siel daar sien
nie. Hierdie is die woorde wat ek het om te sê hierdie dag.
Ons enigste wapen is gebed. Ons enigste wapen is om vir ABBA YAHUVEH te vra om
wraak te neem op hierdie bose wetenskaplikes wat lewe her-skep.
Hulle sê, “Ons kan dit beter doen omdat ons wetenskap gebruik as ‘n god.” So
word die wetenskaplike na gekyk as skepper. Die wetenskaplike word na gekyk as
god maar daar is maar net EEN—en die wetenskaplikes word gebruik deur die
regerings van die wêreld om volksmoord op die mense te doen, of om die mense te
beheer of om hulle te her-skep in die beeld wat hulle wil wees sodat hulle hul
kan beheer.
En hierdie Rubicon op die oomblik, hierdie dwelm wat ingespuit word in die mense—in
die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH, die Gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH
staan teen dit op hierdie oomblik.
En soos ek gesê het, ‘n profeet kan net twee dinge doen as hulle ‘n ware profeet
is; en ‘n profeet seën diegene wat YAHUVEH sê om te seën en vervloek diegene wat
YAHUVEH sê om te vervloek; en dit gebeur. ‘n Ware profeet ken die krag van
ALMAGTIGE YAHUVEH en ek is vertel hoe om te bid teen hierdie wetenskaplikes.
En nou wil ek die Heiliges vra om te bid teen hierdie wetenskaplikes. En op die
einde op hierdie oomblik vra ek een ding en dit is GELIEFDE YAHUSHUA HA
MASHIACH, die GEES en die Bruid sê, “Kom”—U GEES, U KOSBARE, KOSBARE HEILIGE
GEES, ons KOSBARE MAMMA RUACH HA KODESH, die GEES en die Bruid sê, “Kom
YAHUSHUA, kom!” (Op 22:17).
Want ons weet ons moet in hierdie wêreld wees, maar ons moenie soos hierdie
wêreld word nie. En ons loop bo-op die hel en demone probeer ons oral oor gryp.
En ons loop selfs tussen aliens. Daar was nog nooit ‘n tyd soos hierdie nie. Dis
Sodom en Gomorrah oral oor die wêreld.
Waar is een nasie, een land, net een, een eiland op die aangesig van hierdie
aarde wat sal staan vir WIE die Bybel sê is die WARE YAHUVEH en sê is die WARE
MESSIAS WIE YAHUSHUA is? Hierdie is die nasie, hierdie is die land wat sal sien
tekens, wonders en wonderwerke sal volg. Hierdie is die nasie, hierdie is die
land, hierdie is die eiland wat nooit honger sal wees nie, waar YAHUVEH SELF
julle sal verdedig.
Waar is jy? Ons wil daar bly. Die Heiliges wil daar bly want ons gaan weer kom
in die dae van Ananias en Saphira en hulle sal nie in staat wees om voet op die
land te sit wat waarlik staan vir YAHUVEH nie.
Dis nie Israel nie. Israel is nie langer meer ‘n Heilige land nie. Israel sal ‘n
Heilige land wees wanneer YAHUSHUA HA MASHIACH weer kom, maar Israel doen meer
aborsies en Israel het die “gay pride” parades. Israel, jy is nie langer meer
Heilig nie. Jy het eens gestaan vir Heiligheid en jy sal weer maar op hierdie
oomblik is jy deurdrenk van sonde net soos elke ander nasie en elke ander land.
Dis alleenlik wanneer YAHUSHUA kom en wanneer HY regeer en heers, wanneer HY met
SY Voet trap op die Olyf Berg en dit in twee skeur, dan sal jy weer Heilig wees.
Mense julle moet hierdie ernstig opneem. YAHUVEH is nooit te vroeg en HY is
nooit te laat nie.
Ek moet glo dat hierdie dwelm is alleenlik nou uitgedink. Ek bid dat dit nie
alreeds voltooi is nie, maar wee aan die wetenskaplikes wat dit gedoen het.
Gebed is julle enigste wapen. Gebed is ons enigste wapen. Die Bloed van YAHUSHUA
HA MASHIACH—wanneer julle die “chem trails” in die lug sien, ha, elke koerant
rondom die wêreld sou dit rapporteur het—pleit die Bloed van YAHUSHUA HA
MASHIACH oor daardie “chem trails”. Stuur die vloek terug op die een wie dit in
die lug spuit. Stuur die vloek terug op die een wie dit geskep het.
Hulle dink hulle is immuun daarteen. Die rykes dink hulle het die antibiotika,
maar ABBA YAHUVEH, ‘n lang tyd gelede, het U my vertel om aan hulle te bewys dat
hulle antibiotika nie sal werk nie. Deur hulle eie wapen van verwoesting sal
hulle sterf, maar dit gaan nie diegene raak wie bedek is met die gestorte Bloed
van YAHUSHUA HA MASHIACH nie. Daardie alleen is die grootste wapen van almal.
Om bedek te wees met die gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH, beteken jy
wandel Heilig. Jy tree nie op soos hierdie wêreld nie. “Kies julle vandag watter
god julle sal dien” (Jos 24:15). Jy kan nie kerk speel en dink dat jy gered gaan
word nie.
Daar is ‘n standaard vir Heiligheid en YAHUSHUA is ons voorbeeld. Wanneer jy ‘n
gemors maak—en ek sê nie daar's so iets soos ‘n perfekte persoon nie, want almal
het gesondig en kom kort aan die glorie van YAHUVEH. Daar's slegs EEN PERFEKTE
PERSOON wat die aangesig van hierdie aarde bewandel het en dis YAHUSHUA HA
MASHIACH, maar doen jy jou uiterste, uiterste beste om behaaglik te wees vir
ABBA YAHUVEH.
Jy wie dink jy gaan in die Wegraping gaan, jy beter ‘n Getuienis hê soos Henog.
Daardie is ons konstante gebed. Daardie was aan my gegee in ‘n droom—dat ons
soos Henog moet wees en voordat ons opgeneem gaan word in die Hemel, voordat hy
opgeneem was in die Hemel, het hy hierdie Getuienis gehad [dat] hy behaaglik
gevind was vir YAHUVEH.
Indien jy nie behaaglik gevind was vir YAHUVEH nie, indien jy dink jy kan die
dinge doen wat Riley (by 5 Doves) sê, en jy kan enigiets doen wat jy wil, en
elkeen gaan terugval—Pastoor Riley, ek kom vir jou! Hierdie bediening kom vir
jou! In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH!
Jy is ‘n leuenaar reguit uit die put van die hel om mense te leer dit is reg om
sonde te doen en hulle sal steeds opgeneem word om YAHUSHUA te ontmoet in die
lug. Jy is ‘n leuenaar reguit uit put van die hel en ek het jou gemors gelees en
ek sien jy lei die massas op ‘n dwaalspoor. Mense wil daardie hoor. Hulle wil op
die kop geklop word en sê, “Gaan voort en sondig, Dis ok. Al wat jy moet doen is
sê hierdie klein reddings gebedjie op. Ek verseker jou die Hemel.”
Jy is ‘n leuenaar en al daardie wie sy leuen evangelie uit die hel preek, julle
is ‘n leuenaar.
Terwyl in waarheid het YAHUSHUA gesê, “Waarom noem julle my HERE en gehoorsaam
MY nie? Hoe kan jy sê jy het MY lief en gehoorsaam MY nie?” Die waarheid is, “Wees
julle Heilig soos EK Heilig is.” Daardie is die Waarheid.
Jy is ‘n leuenaar Pastoor Riley. Jy wie jou Wegraping datums vasstel en kom en
gaan en mense is te bang om jou te bestraf! 1 Augustus 2008…ek lag in jou gesig.
Ek lag in jou gesig.
Dis hartseer omdat die wat jy op ‘n dwaalspoor lei is diegene wie waarlik,
waarlik lief is vir YAHUSHUA, maar jy het vir hulle gelieg. En jy het hulle
vertel “Lewe jou lewe net soos jy wil. Dis ok. HY verwag nie van jou om perfek
te wees nie. YAHUSHUA/Jesus Christus verwag nie van jou om die 10 Gebooie te hou
nie. Dis ok. Of jy dit wil hê of nie, julle gaan almal in die Wegraping gaan.”
Jy is ‘n leuenaar reguit uit die put van die hel en ek glo jy is ‘n regering
plant. Ek glo die Wegraping waarvoor jy hierdie mense opgestel het gaan ‘n
permanente Wegraping wees maar dit gaan nie wees na die Hemel nie. En ek het nie
geweet dat ek enigiets hiervan gaan sê nie maar dit gaan alles saam. Leuenagtige
pastore… Leuenagtige profete… Klop mense op die kop… Enigiets is reg. Voel-goed
profete… maak seker julle sê nie enigiets om die mense te ontstel nie!
Wel, ek is nie bang om julle te beledig nie. Die grootste belediging wat ek jou
kan gee is as jy op-eindig in die hel. Ek is bang en ek vrees—in elke stukkie
van my menswees, gedagte, liggaam, gees en siel—Ek vrees om vir YAHUVEH,
YAHUSHUA HA MASHIACH en die KOSBARE RUACH HA KODESH te beledig! Dit is WIE ek
vrees.
Ek weet waarheen ek gaan wanneer ek hierdie aarde verlaat. Jy moet beter elke
dag leef asof dit jou laaste is. Jy moet beter elke dag leef asof dit die
Wegraping is. Alhoewel die waarheid is hoe min gaan in daardie eerste Wegraping
wees. Dis alleenlik, ek herhaal alleenlik Openbaring 14, die eerste vrugte word
verlos van die aarde. Lees dit vir jouself.
En die tweede Wegraping, dit sal wees wanneer die Twee Getuies doodgemaak is en
die martelare doodgemaak is terselfdertyd. Hierdie is die wat gesterf het in
YAHUSHUA wat eerste opgewek gaan word en die Bybel sê dat ons wat lewendig is
sal opgeneem word om HOM in die lug te ontmoet. Daardie is die Openbaring 7 wie
geseël is en beskerm is op hierdie aarde sowel as wie ookal anders HY saam met
HOM wil neem op daardie tydstip.
Ek gaan nie eers begin om te begryp omdat ek nie soveel van ‘n openbaring het
oor die tweede Wegraping nie maar ek weet soveel. Daar is meer as een Wegraping.
Ek was ‘n hoorbare Woord gegee, “Eers een Wegraping, dan ‘n ander een vir
diegene wat EK liefhet.” En ek glo sterk, sterk, sterk dat ek ten minste weet
daar is twee van hulle.
Om terug te kom na wat ek sê en julle weet hoe om te bid o Heilige intersessors,
hierdie wetenskaplikes se breine is verander in moes.
Dit is al wat ek te sê het. Hierdie is die manier wat ek vertel was om te bid.
En dit gaan in ons gebede wees van nou af. Hulle gaan gestop word en die WARE
SKEPPER sal dit stop. En wee aan hierdie wetenskaplikes wie dit gedoen het.
Julle het julle eie wapen van verwoesting ontwerp en YAHUVEH word nie maklik
gespot nie. In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Amen.
Einde van Elisheva se Gebed
Toe ek gebid het vir die betekenis van die droom saam met ‘n ander profeet was
ek die openbaring gegee hoe Rubicon eerste ontdek was. Daar is ‘n dwelm of gif
wat gebruik is om soldate te stuur oorlog toe en hulle sou geen vrees hê nie, om
die uiteindelike martelaar te skep. Toe het die wetenskaplikes die
teenoorgestelde gedoen van hierdie dwelm en die formule geskep vir Rubicon wat
is om vrees te veroorsaak.
Ek was verstom toe ons die navorsing gedoen het en opgekyk het wat die woord
Rubicon beteken het want ek het nog nooit daardie woord voorheen gehoor nie.
Want Rubicon is ‘n rivier in Italië ek moes wonder of hulle die water bronne
gaan gebruik om hierdie Rubicon te versprei.
Oorskrywer se Kommentaar: Wikipedia (2009) sê hierdie
oor die Rubicon, ‘n rivier in Italië: "Om oor die Rubicon te gaan" is ‘n gewilde
idioom wat beteken om verby ‘n punt van geen terugdraai te gaan en verwys na
Julius Caesar wat oor die rivier gegaan het in 49 BC met voorbedagte rade as ‘n
daad van oorlog. Die (Rubicon) rivier is noemenswaardig terwyl Romeinse wet
verbied dat die Rubicon gekruis word deur enige Romeinse Weermag legioen. Die
rivier was beskou om die grens te stel tussen die Romeinse provinsie van
Cisalpine Gaul na die noorde en Italië behoorlik tot die suide; die wet het dus
die republiek beskerm teen binnelandse militêre bedreiging. Toe Julius Caesar
die Rubicon gekruis het met sy weermag in 49 BC, veronderstel op 10 Januarie van
die Romeinse kalender, om sy weg te baan na Rome toe, het hy daardie wet gebreek
en het gewapende konflik onvermydelik gemaak. Volgens historikus Suetonius, het
Caesar die beroemde frase alea iacta est ("the die is cast") uitgespreek.[1]
Suetonius het ook beskryf hoe Caesar blykbaar steeds onvoorspelbaar was soos hy
die rivier genader het, en die skrywer het krediet gegee vir die werklike
oomblik van kruising na ‘n bonatuurlike verskynsel. Die frase “kruising van die
Rubicon" het oorleef om te verwys na enige mense wat hulle self onherroeplik
verbind het tot ‘n riskante en revolutionêre gang van aksie – soortgelyk aan die
huidige frase "verby die punt van geen terugdraai nie*". Dit verwys ook, tot
beperkte gebruik, na sy gewone betekenis van militêre krag te gebruik in ‘n
nie-ontvanklike tuisland.
*Die punt van geen terugdaai nie is verby die punt wat iemand, of ‘n groep mense,
moet aangaan op hulle huidige manier van aksie, of omdat om terug te draai
fisies onmoontlik is, of omdat om dit te doen sou onbetaalbaar duur of gevaarlik
wees. Dit word ook gebruik wanneer die afstand of poging wat nodig is om terug
te kom groter sou wees as die res van die reis of taak soos nog onderneem is.
‘n Bepaalde onomkeerbare aksie (bv., om ‘n ontploffing te laat afgaan of die
teken van ‘n kontrak) kan wees ‘n punt van geen terugdraai nie, maar die punt
van geen terugdraai nie kan ook ‘n berekende punt wees gedurende ‘n
aaneenlopende aksie (soos in lugvaart).
Nadat ek hierdie gebed oorgeskryf het, het ek drie visioene gesien soos ek gerus
het in die GEES. Ek deel hulle want ek glo hulle is beduidend tot hierdie gebed.
1) ‘n Middeljarige man van omtrent 33, gewone wit ou met bruin hare, wat ‘n
sonbril dra met neon oranje raam, wat ‘n lêer boks dra wat binne in ‘n gebou
ingaan. Wat loop of links gaan.
As hy ‘n wetenskaplike is met inligting aangaande hierdie rubicon bid ek teen
hom en al die inligting in sy lêer boks, dat YAHUVEH dit sal vernietig in
YAHUSHUA HA MASHIACH se Naam en niks van hierdie planne sal realiseer om vrees
te veroorsaak in mense sodat hulle gekontroleer kan word deur die anti-messias [deur
dit].
2) Toe het ek ‘n brons buddha gesien, met sy oë toe, wat na regs kyk. Ek het
gebid teen die gees van buddha in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Dat watter
vloeke ookal gestuur is deur die buddhiste teruggaan op hulle eie koppe in die
Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en geen skadelike uitwerking sal hê teen die
Heiliges van YAHUSHUA nie.
3) Die 3 van “spades” wat vir my die onheilige drie eenheid verteenwoordig: die
anti-messias, die vals profeet en die duiwel. Ek bid dat die onheilige drie
eenheid nie sal gaan voor YAHUVEH se tyd nie en ek bid dat die Heiliges beskerm
sal wees teen hulle in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en ek bid dat ons
onsigbaar is vir die vyand se oë en ore in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Ek
bid dat YAHUVEH diegene sal beskerm wie SYNE is in Buddhiste lande in die Naam
van YAHUSHUA HA MASHIACH. Amen.
Apostel Elisheva Elisheva
Indien jy onderskeiding het oor hierdie droom epos my asseblief en deel dit.