Elisabeth het na Pat Robertson se huis toe gegaan. Hy het buiteruimse wesens
(Aliens) vermaak. Rudi Guiliani was ook daar. Elisabeth kon hulle gesprek hoor.
Pat Robertson het gesę, "Ek sal verseker dat jy die christene se stemme kry as
jy my toelaat om sake agter die skerms te beheer want ek wou nog altyd President
geword het". (Elisabeth het geweet toe sy vir hom kyk dat dit nie meer die ou
Pat Robertson is wat hier praat nie, hy is geprogrameer om hierdie dinge te sę.
Die regte Pat Robertson was nie eers daar nie.) En Rudi het saamgestem. Hy het
laggend gesę "ek is die mindere van die twee duiwels (evils) is dit nie so nie?"
Toe gee hy 'n sinister laggie.
Sy het ook homoseksuele mense sien inkom by die kamer, mans en vrouens, saam met
buiteruimse wesens. Sy het nuuskierig nader beweeg en kon nie glo wat sy sien
nie. Daar was 'n tyd gewees toe sy Pat Robertson vertrou het as geestelike leier.
Nou het sy hom gesien vir die duiwel wat hy is, 'n Judas. Nou het sy geweet dat
hy gebruik gaan word om al die christene wat hom volg na die antichris toe te
lei. Sy begin toe van skok by haarself praat en sę "ek gaan almal waarsku", met
die idée dat niemand haar kan hoor nie. Al het sy sag gepraat , het hulle haar
nogsteeds gehoor. Hulle draai toe om en kyk vir haar. Die homoseksuele vrouens
het haar eerste raakgesien en het begin om haar te jaag. Sy hoor toe Pat
Robertson en Rudi Guiliani skreeu, "gryp haar, stop haar".
Elisabeth vlug toe en probeer om die steil trappe so vinnig as moontlik af te
hardloop. Enigiemand wat haar ken sal weet dat sy 'n probleem het met trappe oor
die algemeen. Sy moes toe versigtig afloop, een vir een trap terwyl sy aan die
reëling vashou. Die lesbiese vrouens het haar ingehaal en het haar betas. Sy
probeer toe om hulle af te veg, terwyl sy vlug. Met die probeer hulle haar toe
terugtrek in Pat Robertson se huis in terwyl hulle sę, "jy sal niks regkry nie,
niemand sal vir jou luister nie. Pat Robertson het ons die christene se stemme
belowe. Ons sal wen. Daar is meer van ons wat in beheer is. Die Wit Huis is aan
ons kant," het hulle spottend gesę.
(Dit is Pat Robertson se motivering. Hy is agter die skerms belowe hy sal
president word).