Van: Jason Adams
Aan: Contact Us
Onderwerp: Wes Virginia
Datum: Wo, 26 Okt 2005 07:28:23 -0700 (PDT)
Nou net jou droom gelees van Wes Virginia. Deur daar groot te word, kan ek
dit moontlik bietjie makliker maak om te verstaan. Die hele Ohio vallei word
beset deur chemiese plante, steenkoolmyne, kragstasies so dit is 'n waarskynlike
teiken. My persoonlike opinie wel, deur te weet van al die chemiese en meer as
waarskynlik bio-chemiese plante in Wes Virginia, selfs 'n ongeluk, alhoewel nie
noodwendig 'n terroriste aanval nie, sou effektief veroorsaak dat die regering
die hele staat kwarantyn.
Sê vir die mense hulle moet hulself verneder en op hulle knieë neerval en bekeer
dat hierdie NIE plaasvind nie en bid vir YAHUSHUA se Genade! Slegs een ander
keer het ek drome gehad na mekaar soos hierdie. Wes Virginia kom onder die woede
van Almagtige God en net gebed sal dit stop!
Iets gaan almal blokkeer deur in of uit te gaan dit sal wees asof dit nie daar
was nie. Ek het vir iemand gesê "Wat het gebeur? Dis asof die Regering iets
geheim wil hou." Iets bonatuurliks gebeur en ek het dit gesien.
24 April 1998 1:00 vm, ek het wakker geword met 'n droom wat so werklik was. Ek
het 'n 3-D kaart gesien gemaak van wat gelyk het soos klei. Gedruk op een van
die state wat uitgestaan het, ek het die naam WES VIRGINIA gesien. Toe het ek 'n
GROOT hand gesien wat kom en WES VIRGINIA breek of afbreek van die kaart af! DIT
WAS NIE MEER DAAR NIE!
Dit was GRYS KLEI in hierdie hand en toe ek iemand vertel het van my droom het
hulle gesê niemand het hierdie verwag nie en niemand was in staat om WES
VIRGINIA binne te gaan nie want dit was asof daar GEEN ingange meer was nie! Toe
het ek gesê "Maar het jy gehoor hoe daar iets baie bonatuurlik aangaan.
Einde van droom.
Drie ure later, het ek weer 'n droom gehad nadat ek opgestaan en e-pos
beantwoord en die internet Kerk web nagegaan het. Wanneer God my 'n droom gee
luister ek, maar wanneer hy TWEEMAAL praat luister ek regtig!
Ek het gestaan by Sheila Walsh wat vroeër by Pat Robertson was. Sy was baie
bekommerd terwyl sy geluister en gesê het Pat moet hierdie hoor ek moet jou by
Pat kry sodat jy hom kan vertel en hy kan bid en die mense kry om hulleself te
verneder, bekeer, en vra vir Genade dat hierdie NIE gebeur nie. Ons het albei
gehardloop om te vang wat gelyk het soos 'n kar wat wag vir ONS.
Einde van droom.
Die mense in Wes Virginia moet BID vir Genade op hulle staat. Ek was nog nooit
na Wes Virginia toe of ken nie enigiemand daar nie. Ek bly in Indiana. Waarom
YAHUSHUA wil hê ek moet alarm maak weet ek nie. Maar hy stuur SY profete om te
WAARSKU voordat hy die ONDERGANG stuur.
Ter afsluiting, as jy behoort aan YAHUSHUA dan weet jy God het NIE vir ons 'n
gees van VREES gegee nie, maar van Krag, Liefde en 'n gesonde verstand. Maar
Asseblief BID dat hierdie droom nie waar word nie ...Dat die Heilige Gees vir
Wes Virginia sal wys of Pat of Sheila Walsh wat hom so kwaadgemaak het. Wat dit
beteken dat SY hand Wes Virginia afbreek asof dit 'n klomp Grys KLEI was en
waarom daar GEEN ingange na binne was nie? En watter tragedie beplan word? 'n
kernaanval? 'n Orkaan?