Net ‘n kort verduideliking oor hoe hierdie woord ontstaan het
Die aand voor dit (1 April 2023) het ek die hele nag deur gespandeer deur te
bedien aan ‘n paar geliefde susters in YAHUSHUA HA MASHIACH wat bemoediging en
leiding nodig gehad het. Teen die tyd toe ek klaar was was dit 6vm en ek was
gereed vir die bed.
Ek het bly hoor wat geklink het soos ‘n baie harde hartklop geluid in my ore. Ek
het gedink dat miskien was ek net moeg of onder stress en gedink my hart klop
vinnig en baie hard daarom het ek dit geignoreer en het probeer om aan die slaap
te raak toe die geluid verdwyn het. Terwyl ek aan die slaap raak het ek dit weer
so hard gehoor en regop gesit en my hand op my borskas geplaas en besef die
geluid van hierdie baie harde hartklop wat klop in my ore was verskillend van
die manier waarop my eie hart en pols klop.
Ek het besef dat hierdie nie my eie hartklop was wat ek hoor nie maar dat ek
hierdie hoor in die gees. Toe ek besef dat ek so hard en duidelik gehoor het,
“EK IS wit van woede en MY hart grief!” het ek gedink dat miskien was daar iets
wat ek gedoen of gesê het wat YAH kwaad maak. Ek het begin bid en ABBA YAHUVEH
gevra of daar enige iets was wat ek verkeerd gedoen het om HOM so kwaad te maak?
Toe was daar vrede en stilte, ‘n stilte en die geklop het opgehou. Nadat ek
gebid het het ek geweet ek het nodig om rus te kry, so ek het bed toe gegaan.
Toe ek wakker geword het en reggemaak het vir die dag, het ek dit weer begin
hoor en hoor hoe ABBA YAH sê hoe kwaad HY is. Ek kon nie verstaan waarom nie en
het aanhou bid terwyl ek op pad was na die kombuis om iets te kry om te eet. Dit
was toe dat ek ‘n groot swarigheid in die Gees gevoel het en ek het geweet ek
moet bid. Ek het geweet ‘n Woord was besig om voort te kom en vir Mom vertel dat
ek kon hoor daar was ‘n Woord wat voortkom. Ek het begin bid in tale en hierdie
Woord het voortgekom op die 2de April 2023.
Ek bid dat jy sal weet dat YAHUSHUA HA MASHIACH wil hê ons moet ‘n verhouding hê
met HOM. Dis nie oor godsdiens of rituele nie, dis oor ‘n verhouding en om in
staat te wees om ten volle ons harte oor te gee aan HOM. Ons kan nie bly sê, “Hier
is my hart YAHUSHUA HA MASHIACH,” en dan reik in SY hande om dit terug te vat
nie.
Ek verstaan baie goed dat hierdie Profesie sommige mag beledig en ander seën.
Soos Momma Elisheva gesê het, daardie is die prys wat ons moet betaal vir die
Salwing, maar dit is niks in vergelyking met wat YAHUSHUA HA MASHIACH moes
deurgaan toe HY SY lewe gegee het vir ons gedurende hierdie Heilige tyd nie. Ek
is geseënd en absoluut nederig dat ABBA YAHUVEH selfs sou kies om deur my te
spreek vir SY Glorie en Eer alleen.
Mag YAHUSHUA HA MASHIACH julle seën terwyl ons saam die Fees van Ongesuurde
Brood vier om die Hemel te Eer. In YAHUSHUA HA MASHIACH Se naam en liefde,
Grace.
Grace bid in Heilige Tale, huilende.
O EK IS KWAAD! EK IS WIT VAN WOEDE! MY hart is bedroef vir mense – julle wat
julself MYNE noem, proberend om verskonings te maak om nie MY Heilige Feeste
hoef te hou nie!
EK IS WIT VAN WOEDE! Hoe rou MY hart vir hierdie generasie! En jy MY dogter het
MY toorn gevoel heeldag, my griewe.
Julle mense wat MY feeste gehou het vir jare, HOE DURF JULLE MY VRA OF DIT REG
IS AS JULLE SUURDEEG EET!
JULLE MENSE WAT VERSKONINGS MAAK OM NIE HEILIGE FEESTE TE HOU NIE, HOE DURF
JULLE!
AS JULLE DIE WÊRELD SO VURIG VERLANG, IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
AS JULLE WEIER OM MY YAHUVEH TE GEHOORSAAM, IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
JULLE WAT DIE WÊRELD MEER VREES AS VIR MY YAHUVEH, JULLE IS NIE MY BRUID NIE!
WANT MY BRUID KEN MY STEM! HULLE GEHOORSAAM DIE HEMEL!
AS JULLE WEIER OM TE WANDEL IN GEHOORSAAMHEID, IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
AS JULLE NIE MY HEILGE FEESTE HOU NIE, IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
AS JULLE NIE WEGDRAAI VAN SONDE NIE, IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
AS JULLE WEIER OM TE ONDERWERP AAN MY YAHUVEH EN DIE DUIWEL TE WEERSTAAN, IS
JULLE NIE MY BRUID NIE!
EK HET GENOEG GEHAD! DIE TYD TEL-AF! EK SPEEL NIE MEER HIERDIE SPELETJIE MET
JULLE NIE WANT MY SEUN IS SPOEDIG OM TE KOM! EN NET MY BRUID EN MY KINDERS,
HULLE HOOR MY STEM TERWYL HULLE KOM! WANT MY HART IS SEER! DIT IS SEER! DAT
JULLE SO SELFSUGTIG SOU WEES WANNEER EK, EK MY ENIGSTE SEUN GESTUUR HET, MY ENIG
VERWEKTE SEUN VIR JULLE SONDES EN JULLE DURF VRA OF DIT REG IS AS EK NET
SUURDEEG EET MAAR STEEDS DIE PASGA HOU? WATTER SOORT VRAAG IS DIT?! DIT IS NIE
MEER DIE FEES VAN ONGESUURDE BROOD NIE WANT JY HET GEKIES OM SUURDEEG TE EET!
WEG! WEG! WEG! WEG! JULLE WERKERS VAN DIE DUIWEL WANT EK HET JULLE NOOIT GEKEN
NIE!
AS JULLE NET HIER IS OM MY TYD TE MORS, DAN WEG MET JULLE!
MOET MY YAHUVEH NIE VERTOORN NIE! AS JULLE KIES OM NIE HIERDIE HEILIGE FEESTE TE
GEHOORSAAM NIE, SAL JULLE MY ALLEEN TROTSEER WANT HIERDIE IS SO ‘N HEILGE TYD!
EN TOG, AL WAARAAN JULLE DINK IS JULSELF!
SKAAM JULLE! SKAAM JULLE! SKAAM JULLE!
AS JULLE HIERDIE WÊRELD VURIG VERLANG, GAAN! MOENIE TERUGKOM NIE!
JULLE MENSE WAT SÊ JULLE IS LIEF VIR YAHUVEH, MAAR NIE GEHOORSAAM NIE, JULLE IS
NIE MYNE NIE!
JULLE WAT SOU TRAP OP DIE BLOED VAN MY SEUN, YAHUSHUA HA MASHIACH, JULLE IS NIE
MY BRUID NIE!
DIE VAN JULLE WAT SONDE VOORAF BEDINK, JULLE IS NIE MY BRUID NIE!
AS JULLE WEIER OM ONTSLAE TE RAAK VAN JULLE SONDE EN WEG TE DRAAI VAN BOOSHEID,
IS JULLE NIE MY BRUID NIE!
MOENIE MY TYD MORS NIE! MOENIE MY BEDIENAARS SE TYD MORS NIE WANT DAAR IS ANDER
SIELE WAT BEDIENING NODIGER HET! KIES VANDAG WATTER GOD JULLE SAL DIEN!
HIERDIE IS GEEN TYD VIR SPELETJIES NIE! EK IS KLAAR MET SPELETJIES SPEEL! EN
JULLE DINK EK SIEN NIE, JULLE DINK EK HOOR NIE, JULLE DINK EK SIEN NIE DIE
VOORNEMENS IN JULLE HART NIE.
EK WAARSKU JULLE MENSE WEEREENS, DIE HEILIGE GEES, DIE KOSBARE RUACH HA KODESH,
JULLE GELIEFDE IMMAYAH, SAL NIE BLY IN ‘N ONHEILIGE WERKTUIG NIE!
KIES VANDAG WATTER GOD JULLE SAL DIEN!
AS DIT DIE WÊRELD IS, PAK DAN JULLE TASSE EN GAAN! MAAR AS JULLE DIE HEMEL KIES
BEKEER DAN VAN JULLE SONDES EN DRAAI WEG VAN HULLE EN SONDIG NIE MEER NIE! (1
Petrus 1:16)
Geen speletjies meer nie! Geen speletjies meer nie! Want so ‘n Heilige Tyd kom!
En julle onthou wat julle REDDER gedoen het vir julle! Julle onthou wat EK
YAHUVEH gedoen het vir julle!
Die van julle wat ‘n eksodus wil hê, as julle jul eksodus wil hê, moet julle
eers oorgee. Julle moet julle alles oorgee aan YAHUVEH! EK wil nie half-harte hê
nie! EK het genoeg half-harte gehad! (Mat. 12:25)
Sien julle die kranksinnigheid rondom hierdie wêreld! Julle ouers wat jong
kinders het, dit is julle verantwoordelikheid om julle kinders te leer terwyl
hulle jonk is! Dit is julle verantwoordelikheid om julle kinders te leer van
heiligheid, van hierdie Heilige Feeste! Want die begin van Wysheid is die Vrees
vir YAHUVEH! (Spreuke 9:10) Moenie julle vrees vir GOD verloor nie!
EK roep uit na MY Bruid, KOM! KOM! Versamel julself bymekaar ! KOM! Net soos
daar ‘n groot vloed was van boosheid, kom MY Bruid, want EK sal ‘n standaard
oprig daarteen! (Is. 59:19) Maar nie meer sal EK halfhartige mense ontvang nie!
Gee oor! Gee oor! MY skape ken MY stem! En EK sê, kom! Kom! Kom in julle Ark van
veiligheid in! Want die vloed van goddeloosheid gaan net erger word. Kom! Kom!
Kom in MY arms in! Kom in julle Ark van veiligheid in! (Ps. 132:8) En daardie
ondankbare klompie van julle wat ondankbaar is vir wat EK vir julle voorsien
het, julle pasop! Moenie dink dat julle donasies alleen julle gaan red nie! Dit
is jou hart wat EK wil hê! EK wil jou hart hê! Nie jou geld nie! Julle kan nie
sê, “YAHUSHUA ek het U lief” en tog steeds vashou en klou aan die wêreld nie!
Gee oor! Gee oor! Gee alles oor! Vandag is julle dag van redding! Môre mag te
laat wees! Einde van Woord
Halleluyah! Dank U! Dank U! Dank U ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en MAMMA
IMMAYAH! Ek’s so jammer dat U harte bedroef is! Mag U heilge kinders, U ware
kinders, U Bruid alles oorgee aan U! Amen! Amen!
Skrifgedeeltes:
1 Petrus 1:16
“Omdat daar geskryf is: Wees heilig, want EK is heilig Mattheus 12:25
“Maar YAHUSHUA het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat
teen homself verdeeld is, word verwoes; en elke stad of huis wat teen homself
verdeeld is, sal nie bly staan nie. Spreuke 9:10
Die beginsel van die WYSHEID is die vrees van YAHUVEH, en kennis van die
Afgesonderde is verstand“ Jesaja 59:19
“En hulle sal die Naam van YAHUVEH vrees van die westekant af, en SY grootheid
van die opgang van die son af; Wanneer die vyand kom soos ‘n vloed, sal die Gees
van YAHUVEH ‘n standaard oprig teen hom.“
Psalm 132:8
“Staan op na U rusplek, YAHUVEH, U en die ark van U sterkte!”