Pasga-onderrig

Die Pasga leer ons dat YAHUSHUA sondeloos was en,as die ware Lam van YAHUVEH,Sy lewe gegee het sodat die sondes van die mensdom vergewe kon word en die doodstraf verwyder kon word.